Luan & Chene

06 Maart 2027

Klik om oop te maak

Elegant L _ C Monogram Flourish

Luan & Chene

06 Maart 2027

Familie & Vriende

────── ♡ ♡ ♡ ──────

Met groot liefde nooi ons julle uit om hierdie spesiale dag saam met ons te vier, waar ons vir ewig aan mekaar belowe.

"Hulle is dus nie meer twee nie maar een, wat God dan saam gevoeg het mag n mens dan nie skei nie."
- Matt 19:6

Love (9)

TWEE WORD EEN

00 Dae
00 Ure
00 Minute
00 Sekondes

"En as ek my hand in joune sit vandag, sal ek my padkaarte berê met die wete: My reis op soek na jou is verby."

WhatsApp Image 2026-10-02 at 18.08.30 (2)

VILJOEN BRUILOF

────── ♡ ♡ ♡ ──────

Mystical Woods

R513 Old Brits Road ,Pretoria

Vir gaste wat wil oornag, het ons ’n paar akkommodasie-opsies.

Besprekings en betaling is vir elke gas se eie rekening.

Aanwysings

DIE FYNER DETAILS

────── ♡ ♡ ♡ ──────

SEREMONIE:

Gaste word vanaf 14:00 verwelkom.
Die seremonie begin 15:00

KLEREDRAG:

Semi-formeel

Dra gerus iets waarin jy gemaklik voel, maar steeds stylvol en elegant.

Elegant Faceless Formalwear Group

DRANKIES:

Drankies sal by die kontantkroeg beskikbaar wees vir elkeen se eie rekening. Betaling kan met kontant of kaart gemaak word.

NB: Geen eie drankies word op die perseel toegelaat nie.

RSVP DATUM:

Ons kan nie wag om hierdie besonderse dag saam met julle te vier nie.

Laat weet ons asseblief betyds of julle saam met ons sal wees. Indien ons nie teen die RSVP-datum van julle hoor nie, sal ons verstaan dat julle ongelukkig nie die viering kan bywoon nie.

RSVP teen 30 November 2026

GESKENKWENS

────── ♡ ♡ ♡ ──────

Jou teenwoordigheid op ons spesiale dag is klaar ons grootste geskenk, maar indien jy sou wou, sal ons 'n geldjie waardeer vir as die wittebrood kom.

RS VP

Sal jy die troue bywoon? *
Daar was 'n probleem met jou RSVP. Probeer asseblief weer.

Baie Dankie

Jou RSVP is suksesvol ontvang.